Listen to “Ek belowe” – Click here
https://orcd.co/e2ab82d
Ek Belowe Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / Franja du Plessis / J Records Publishing
2024 J Records SA
Director: Eric T Graham / Ruan du Plessis
DOP and Editor: Eric T Graham
Grip: Tehan Buys
Production Manager: Ruan du Plessis
Social Media & BTS: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing: IndiHub / CO Productions
Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions
Lyrics:
Wat ek my lewe lank gedroom het
Het ek gekry
Dit wat ek altyd voor gevra het
Staan reg voor my
Soos ‘n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy’s nou hier
Ek belowe om jou lief te hê met als in my
My hele hart sal altyd joune bly
Tot als vergaan
Sal ek die een wees wat hier langs jou staan
En in die donker sal ek hier wees om jou vas te hou
Met elke tree sal ek jou regop hou
Sal jy onthou
Vir altyd engel ek belowe jou
Dis die storie van my lewe
Net ek en jy
Al die smeek in my gebede
Dis nou verby
Soos ‘n engel uit die hemel
Vir my gestuur
Uiteindelik kan ek rus en ophou soek
Want jy’s nou hier
Related Posts
- By Jesus Se Voete
Provided to YouTube by The Orchard Enterprises
By ...
- Juanita du Plessis – Liewe Jinne! (Official Music Video)
Listen to "Liewe Jinne!" - Click ...
- Juanita Du Plessis – Onthou My
Stream nou - https://orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ...
- Angels Above Me
Provided to YouTube by Universal Music Group
Angels ...
- Juanita Du Plessis – Yum Yum (Lyric Video)
Stream my nuwe album hier: ...
- Juanita Du Plessis feat. Snotkop – Ruk Die Dam (Official Music Video)
Stream my nuwe album hier: ...
- Juanita Du Plessis – Maak Dit Los! (Official Music Video)
'Stream' my nuwe single hier: ...
- Juanita Du Plessis – Dis Tyd (Official Music Video)
Stream my nuwe album hier: ...
- Bring jou hart – Juanita du Plessis and Theuns Jordaan (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
2007
From the 6 x Platinum Selling DVD "Bring jou ...
- Just an illusion – ft Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Ruan Josh (Official Music Video)
Just an illusion Accoustic Cover Version
Musical ...
- Juanita Du Plessis Trefffer Medley (Live)
Music video by Juanita du Plessis, Elizma Theron, ...
- Gaan Groot! – Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
2018 Brand new single! From her album "20 Jaar - ...
- Meer As ‘n Melodie – Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Ruan Josh (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Splinternuwe Treffer van die Kaalvoetkinners
Desember ...
- Juanita du Plessis – Loop op die water (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Vanaf haar splinternuwe Gospelalbum "Koningskind" ...
- Juanita du Plessis, Andriette, Elizma Theron, Liezel Pieters – Shania Twain medley
Music video by Juanita du Plessis, Andriette, Elizma ...
Thanks! Share it with your friends!