Music video by Nicholis Louw performing Ek Wil My Baby Hê Vanaand. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
http://vevo.ly/qlpnUh
Music video by Riana Nel performing Vanaand. © 2022 Coleske Artist
Directed by Ryno Cronje
Produced by Ryno Cronje
Executive Producer: Johan C Venter for Coleske Artists
Crew
Director of Photography – Ryno Cronje
Production Assistant – Jani Cronje
Camera Assistant & Gaffer – Danie Janse van Rensburg
Grip – Johan Jansen van Rensburg
________________________________________________________
Lirieke:
Jy kyk my in jou oë
Kan jy regtig glo
Die oomblik is hier vir jou en my
My lief
Die ring aan jou vinger sê
Vir my sal jy altyd hê
niks sal ons ooit weer van mekaar kan skei
En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê
En langs jou te lê
My hand in joune
Tot ons albei ons oë toe maak
O , vanaand.
Jy belowe met ‘n soen
Alles wat ons saam moet doen
Al die jare se wag en smag vergete nou
En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te he
En langs jou te le
My hand in joune
Tot ons alby ons oë toe maak
O , vanaand.
Lalalala
Ek belowe als aan jou
En aan jou bly ek getrou
Om jou vas te hou
Tot die dood ons skei
Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te he
En langs jou te le
My hand in joune
Tot ons alby ons oë toe maak
O , vanaand.
Arno Jordaan is ‘n bekende Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in: Daar is plek vir jou by my, In Die Donker en Aan jou vas. http://www.arnojordaan.co.z…
Die amptelike musiek video vir Elvis se Seun se nuwe enkelsnit, ‘Wil Jy in My Arms Lê Vanaand’ Video Krediete: Direksie, redaksie, effekte en gradering, en a…
Vlieg Vanaand – Bobby van Jaarsveld = Hope you guys like it! EnJoY! =)
Waar Lê Jy Vanaand deur Robbie Wessels!
Monique Smit’s ‘Blijf je vanavond bij mij’ in Dutch with Afrikaans translation.