Jak de Priester reis saam met baasspeurder Piet Byleveld terug na die plaas waar hy grootgeword het.
Baasspeurder Piet Byleveld het as seuntjie saam met sy pa op die plaas geboer. Hy en Jak de Priester gaan kyk hoe die plaas nou lyk.
Piet Byleveld het vir Jak de Priester gaan wys waar hy gewerk het as studente-konstabel.