[‘BOEREMEISIE] Videos

South African Artist: Lianie May
Snit 04 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!

Lianie May is een van die gewildste Afrikaanse sangeresse sedert haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007.

Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore en het in Oranjeville grootgeword. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.

Na ‘n optrede van die groep ‘Eden’ in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007 vrygestel het met verkope van meer as 120 000 CD’s.

Haar liedjie ‘Pretoria’ was vir ‘n geruime tyd op ‘Radio Rippel’ se Top-20.

In 2008 wen sy ‘n S.A.M.A.-toekenning in die katagorie ‘Top-verkope sanger van die jaar’.

Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)

Lianie May en Jay se ongelooflike duet!

Lianie May en Jay se ongelooflike duet!

‘n Lied en video wat ons geskep het oor daai alombekende gevoel van verwerping waardeur meeste van ons op skool (of ander plekke) moes gaan. Gellukig maak di…

css.php