Joshua na die Reën – Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)

Thanks! Share it with your friends!

Close

Joshua na die Reën – Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
©? Joshua na die Reën (PTY) LTD 2023
Geskryf deur Jacques De Villiers
Musiek vervaardig deur Gideon Botes

Video
Director – Jaen Kleynhans
Cinematographer – Jan Du Plessis (Palewood)
Assistant & Technical Runner – Jean De Villiers
Makeup Artist – Suna Robberts
Editor – Jaen Kleynhans
Colorist – Jan Du Plessis (Palewood)

Publishing: Red Planet Creative (Pty) Ltd
PR: Starburst Promotions

Lirieke:

ingeval jy vergeet
moet jy ‘n knoop in jou oor maak dat jy onthou soos die son elke môre by jou kamer inskyn
ek weet jy dink ek droom

maar oor jou
vir jare lank sal ek nog droom oor jou, net dat jy weet

as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

ek wil weet hoe jy dit doen?
hoe bly die wonder in jou oë dan so immergroen?

sal die wind deur die klowe van my diepe slaap my hart weer wakker sing

vir jou, vir jare lank sal ek dit droom vir jou, net dat jy weet

as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

ver deur die klowe van wat eg is, en oor die uitsig van wat jy werd is

hoop ek jy weet wanneer jy reg is, ek vir jou daar wag…

waar die sterre brand vanaand
waar die sterre brand vanaand

hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

css.php