Corlea – Dis 'n Man (Liriekvideo)

Thanks! Share it with your friends!

Close

Luister of koop ‘Dis ‘n Man’ hier – https://Corlea.lnk.to/DisnManMB

Lirieke:

Ons almal het ‘n storie, ons almal ‘n begin
En die hoofstuk van joune is waaroor ek wil sing
Struikekblokke in dei pad, en daarvan dalk te veel
Klein oorwinnings, groot geluk, wat jy met graagte deel

Om te loop moet jy kan kruip, om te wen moet jy verloor

Dis ‘n man
Wat jou optel as jy lê
Wat nie sal huiwer om te voel of te sê
Dis ‘n man
Wat lewe en laat skyn
Wat jou moed kan inpraat – jou probleme laat verdwyn
Dis ‘n man.
Dis ’n man.
Ons is dankbaar vir die man

Hardwerkend, altyd eerlik. Kry sy krag op sy knieë.
Vir die mense wat hy liefhet sal hy alles gee
Met liefde en Geduld sal jy ons aanhou lei
En al die dinge wat jy saamdra, sien jy ook in my

Om te loop moet jy kan kruip, om te wen moet jy verloor

Dis ‘n man
Wat jou optel as jy lê
Wat nie sal huiwer om te voel of te sê
Dis ‘n man
Wat lewe en laat skyn
Wat jou moed kan inpraat – jou probleme laat verdwyn
Dis ‘n man.
Dis ’n man.
Ons is dankbaar vir die man

Dis ‘n man.
Dis ’n man.
Ons is dankbaar vir die man

css.php